Kom reis saam met 1 Spoor Avonture waar passie gedeel word vir die sport, die avontuur en ons mooie land, Suid Afrika

Vanaf 6 Oktober, Maandae Aande 17:30 op DSTV kykNET, Kanaal 144

Op ons avontuur vanaf die noorde na die suide van die land, stel ons die kyker bloot aan ’n avontuurfietsryer se lewe van motorfietsvoorbereiding, ontdekkingsreise en kamp.

Daar word soveel moontlik grondpad gery, waar ons gaan poog om al die asemrowende natuurskoon en bestemmings met die kyker te deel tot waar ons eindig in die suide van die land.

Episode Promos


Met trots geondersteun deur


En ons Barter Ooreenkomste